southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

1987 gypsey 4 B karavaan in Benoni, Gauteng for sale

1987 gypsey 4 B karavaan
1987 gypsey 4 B karavaan
1987 gypsey 4 B karavaan
1987 gypsey 4 B karavaan

1987 4 B Gypsey karavaan met eilandbed, aparte toilet met portapotti, splinternuwe kroeg yskas. Die karavaan se tent voor is nie ‘n enkel tent nie maar ‘n dubbel tent. Die tent se dak is splinternuut oorgedoen. Ons het ook nuwe ligte vervang in die karavaan sowel as die gaas bo by die dak. Karavaan is ten volle gelisensieerd en padwaardig. Battery ingesluit sowel as kragkabel van die karavaan. Geen vrot panele nie. Bekleedsel in goeie toestand. Prys R35 000. Indien u belangstel kontak Elize by 082 602 3684

>> Click here to search for more - Trailers & Mobile homes in Gauteng