southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

1991 jurgens karavaan in Benoni, Gauteng for sale

1991 jurgens karavaan

Beskrywing
Toestand: Gebruikte
1991 Jurgens Classique karavaan in 'n puik kondisie. Splinternuwe mikrogolfoond. Yskas. gasstoof en badkamertjie met ingeboude portapotti wat buite die karavaan uitgetrek word om skoongemaak te word. Eiland bed..kaste.kroegkassie Groot yskas, Radio/Cd speler in. Ons het die karavaan 9 maande gelede laat oordoen binne so daar is geen vrot panele nie.Ek het ook die dak laat rubberise. Ek gee ook die roeiboot en kragopwekker in die fotos saam,Die karavaan het sy hooftent sowel as n groot ralley tent.Dit is n groot karavaan waarvoor jy ten minste n 6 silinder voertuig nodig het. Ideaal vir konstruksie manne wat gedurig sukkel met akkomodasie of vir die visserman wat n groot familie saamneem waters toe.Besigtiging kan gereel word. Prys R60 000-00 Kontak Elize by 082 744 9317

>> Click here to search for more - Trailers & Mobile homes in Gauteng