southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

DOKTER JOUSELF SO(boererate boek) in Benoni, Gauteng for sale

DOKTER JOUSELF SO(boererate boek)

Beskrywing
DOKTER JOUSELF SO is 'n boererate boek wat gebaseer is op 'n radioprogram wat deur die bekende Elize Meyer uitgesaai word op Eden FM in Mosselbaai/George/Oudshoorn..Klein karoo,Kusdorpe, Hessekwa, Knysna en Kannaland elke weeksoggend . In die boek is rate wat deur luisteraars en vriende beproef is..rate vir Hart, Artritis, Asma,Ekseem, Cholesterol ens. Die boek is 'n MOET vir jou. Waarookal jy bly..jou boek kan jy kry. Dit is 'n A4 Glansboek met 256 bladsye. Die bestanddele in die boek is vrylik by jou supermark beskikbaar. Vertel jou vriende..vertel jou familie...Boererate boeke is skaars. Die boek is nie op die rakke beskikbaar nie.

>> Click here to search for more - Books in Gauteng